Job 31:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat distels groei in plaas van koring, en kokkel in plaas van gars. Die woorde van Job is beëindig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | laat daar dan dissels groei op daardie land in die plek van koring, en onkruid in die plek van gort.” Hier eindig Job se woorde. |
| Afrikaans 1933/1953 | laat dan distels in plaas van koring uitspruit en onkruid in plaas van gars. Hier eindig die woorde van Job. |
| Afrikaans 1983 | mag daar dan dorings groei in plaas van koring, onkruid in plaas van gars.” Dit is die einde van Job se woorde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | laat daar dan in die plek van koring sydissels uitspruit, in die plek van gars, broodblom. ” Hier eindig die woorde van Job. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As ek verkeerd gedoen het aan hulle, dan moes daar dorings en onkruid gegroei het en nie koring en gars nie.” Job het toe klaar gesê wat hy wou sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | mag daar dan dorings groei in plaas van koring, en bossies in plaas van gars.” Hier het Job opgehou praat. |