Job 31:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sien hy nie my weë en tel hy nie al my voetstappe nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Sien Hy nie hoe ek optree nie? Tel Hy nie elke tree wat ek gee nie?
Afrikaans 1933/1953 Sien Hy nie my weë nie, en tel Hy nie al my voetstappe nie?
Afrikaans 1983 God hou my paaie dop en tel elke tree wat ek gee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sien Hy dan nie my paaie nie; en al my treë, tel Hy dit nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God weet hoe ek gelewe het, Hy weet alles wat ek gedoen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy weet presies wat ek doen en van elke tree wat ek gee.