Job 31:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As Ek die vrugte daarvan sonder geld geëet het, of die eienaars daarvan laat sterf het:
Afrikaans (NLV) 2011 as ek dit wat daaruit opgekom het, geëet het sonder om te betaal, of die eienaars vermoor het,
Afrikaans 1933/1953 as ek sy opbrings geëet het sonder betaling en die lewe van sy eienaars uitgeblaas het --
Afrikaans 1983 as ek sy opbrengs verteer het sonder vergoeding aan sy eienaars en hulle van honger laat vergaan het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) as ek die opbrengs daarvan geniet het sonder betaling, en as ek die bewerkers daarvan laat kreun het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is ander mense se grond, maar hulle het genoeg gekry om te eet, hulle het nie baie swaar gekry nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) of as ek oeste gekry het waarvoor ek nie betaal het nie of as ek die eienaars daarvan vermoor het,