Job 31:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As my land teen my roep, of die vore daarvan ook kla; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As die grond wat ek bewerk my aankla, en al die ploegvore saam ween, |
| Afrikaans 1933/1953 | As my saailand my aanklaag en sy vore almal saam ween; |
| Afrikaans 1983 | As die grond wat ek bewerk, 'n klag teen my het en sy ploegvore saam sou protesteer, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As my grond teen my om hulp geroep het, die ploegvore saam getreur het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het in grond gewerk, ek het dit geploeg, maar ek het betaal vir die koring-oes wat ek afgesny het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As my grond my aankla en die vore wat ek geploeg het, huil omdat ek oneerlik was, |