Job 31:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sou die getal van my treë aan hom bekend maak; soos 'n vors sou ek na hom toe gaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Want ek sou Hom presies sê wat ek gedoen het. Ek kan voor Hom staan, soos ’n prins.
Afrikaans 1933/1953 Die getal van my voetstappe sou ek Hom te kenne gee; as 'n vors sou ek na Hom toe aankom.
Afrikaans 1983 Ek kan rekenskap gee van elke tree wat ek gegee het, ek kan my teëstander met vrymoedigheid tegemoet gaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sou die getal van my treë aan Hom voorhou, soos aan 'n •leier sou ek dit aan Hom voorlê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal elke ding sê wat ek gedoen het, ek sal voor die persoon staan soos 'n leier wat vir niks bang is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal aan die Here verslag doen van alles wat ek gedoen het. Ek sal my kop optel as ek na God toe gaan.