Job 31:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ek my oortredinge bedek het soos Adam, deur my ongeregtigheid in my boesem te verberg: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Het ek ooit probeer om my sondes weg te steek soos mense graag doen? Het ek my ongeregtighede probeer ontken? |
| Afrikaans 1933/1953 | as ek, soos Adam, my oortredinge bedek het deur my ongeregtigheid in my boesem weg te steek, |
| Afrikaans 1983 | Het ek soos ander my oortredinge weggesteek en my sonde vir myself gehou |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As ek, soos ander mense, my oortredinge verberg het deur my sondeskuld in my binnesak weg te steek, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ander mense probeer wegsteek wanneer hulle verkeerd gedoen het, ek het dit nie gedoen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het ook nie die verkeerde goed wat ek al gedoen het soos ander mense probeer wegsteek nie. |