Job 31:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die vreemdeling het nie op straat gebly nie, maar ek het my deure vir die reisiger oopgemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het nooit ’n vreemdeling weggewys nie. My deur het altyd vir almal oopgestaan.
Afrikaans 1933/1953 ***
Afrikaans 1983 Selfs 'n vreemde het nooit by my buite geslaap nie, vir 'n reisiger het my deure altyd oopgestaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n •Vreemdeling sou nie buite oornag nie; my deure na die pad toe het ek altyd oopgehou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ek het nie vreemdelinge buite laat slaap nie, ek het my deur oopgemaak vir mense wat by my huis verbygekom het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My deure het nog altyd oopgestaan vir vreemde mense. Hulle hoef nog nooit buite te geslaap het nie.