Job 31:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ek het my mond nie toegelaat om te sondig deur 'n vloek oor sy siel toe te wens nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Nee, ek het nooit gesondig deur enigiemand te vervloek of iemand te verwens nie.
Afrikaans 1933/1953 ***
Afrikaans 1983 Nee, ek het nie met 'n enkele woord gesondig en hom dood gewens nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) het ek nie my mond toegelaat om sonde te doen deur sy lewe te eis met 'n vervloeking nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het nie die sonde gedoen om daardie mense te vervloek nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Verder het ek nog nooit vir iemand gesê ek wens hy gaan dood nie.