Job 31:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As ek bly was oor die vernietiging van hom wat my haat, of my opgehef het toe die onheil hom gevind het;
Afrikaans (NLV) 2011 “Het ek ooit gejuig by die ondergang van my vyande? Of was ek bly as hulle skade gely het?
Afrikaans 1933/1953 As ek bly was oor die ongeluk van my hater en uitgejubel het toe onheil hom getref het;
Afrikaans 1983 Het ek my verheug oor die ongeluk van my vyand, was ek bly as 'n ramp hom tref?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As ek my verheug het oor die rampspoed van die een wat my haat, of uitbundig was toe die ellende hom getref het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek was nie bly wanneer dit skielik sleg begin gaan het met mense wat my haat nie, ek het nie gejuig wanneer hulle begin swaarkry nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek was nooit bly as my vyande probleme gehad het nie. Ek het my ook nie daarin verlekker as slegte goed met hulle gebeur het nie.