Job 31:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit was ook 'n ongeregtigheid wat deur die regter gestraf moes word, want ek moes die God wat daarbo is, verloën het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As dit so was, sou regters my gestraf het, want ek sou die God van die hemel verloën het. |
| Afrikaans 1933/1953 | ook dit sou 'n strafbare misdaad wees, want ek sou God daarbo verloën het. |
| Afrikaans 1983 | Dit sou 'n sonde wees wat gestraf moes word, want dan sou ek God daarbo verloën het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sou dit ook 'n strafbare sondeskuld wees, omdat ek God daarbo sou verloën. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As ek dit gedoen het, dan het ek sonde gedoen, en dan moet God my straf, want dan was ek vals teen Hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As ek het, was ek ontrou aan die God van die hemel. Dan moet ek gestraf word. |