Job 31:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En my hart is in die geheim verlok, of my mond het my hand gesoen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en my heimlik laat verlei om hulle te aanbid? |
| Afrikaans 1933/1953 | en my hart heimlik verlei is, en ek met my hand hulle 'n kus toegewerp het -- |
| Afrikaans 1983 | en my laat verlei om hulle te vereer met 'n soen op my hand? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sodat my hart in die geheim verlei is, en my hand na my mond gebring is vir 'n soen, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en ek het my nie dan laat verlei nie. Ek het nie vir hulle soene gegooi met my hand en hulle gedien wanneer niemand kyk nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en my laat verlei om hulle te aanbid? |