Job 31:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ek die son sien wanneer dit skyn, of die maan wat in helderheid wandel; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Het ek ooit gekyk na die son wat skyn, of na die maan se silwerbaan deur die ruimte, |
| Afrikaans 1933/1953 | as ek die sonlig aangesien het wanneer dit helder skyn en die maan wat so pragtig daarheen gaan, |
| Afrikaans 1983 | Het ek die son sien skyn, die maan in sy prag sien beweeg, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | as ek na die son gekyk het hoe dit skyn, en na die maan wat met grootsheid beweeg, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het nie na die son gekyk wat so helder skyn of na die maan wat so blink, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Het ek ooit na die son gekyk wat helder skyn of na die maan wat so mooi is en in die hemel beweeg |