Job 31:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As ek bly was omdat my rykdom groot was en omdat my hand baie gekry het;
Afrikaans (NLV) 2011 Hang my geluk af van my rykdom en alles wat ek besit?
Afrikaans 1933/1953 As ek bly gewees het, omdat my vermoë groot was en my hand baie verwerf het;
Afrikaans 1983 Het ek al my vreugde gevind in my groot rykdom, in die besittings wat ek bymekaargemaak het?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) as ek my verbly het oor my groot rykdom, ja, omdat my hande geweldig baie bereik het;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek was nie hoogmoedig omdat ek ryk was en baie goed bymekaargemaak het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek was ook nie ’n gelukkige en vrolike mens omdat ek ryk was en baie goed gehad het nie.