Job 31:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ek goud my hoop gemaak het, of vir die fyn goud gesê het: U is my vertroue; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Het ek op geld vertrou, of gedink is ek veilig omdat ek baie goud besit? |
| Afrikaans 1933/1953 | As ek op goud my hoop gestel het en vir die fyn goud gesê het: My vertroue! |
| Afrikaans 1983 | Het ek op goud my vertroue geplaas, het ek gedink fyn goud sal my sekerheid gee? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As ek my vertroue gestel het in goud, vir fyngoud gesê het, ‘My veilige toevlug!’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het nie gedink dat goud my sal beskerm sodat dit goed sal gaan met my nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek het nooit my vertroue op geld of goud gesit nie. |