Job 31:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die vernietiging van God was vir my 'n verskrikking, en vanweë sy hoogheid kon ek dit nie verduur nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit sou beter wees as om onder die oordeel van God te kom. Want as ek teen die Allerhoogste moet staan, watter hoop is daar vir my?
Afrikaans 1933/1953 Want die ondergang wat God bewerk, was 'n skrik vir my; en weens sy hoogheid was ek onmagtig.
Afrikaans 1983 Maar vir die ramp wat God nou gestuur het, is ek bang, teen sy majesteit kan ek niks doen nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want die teenspoed wat van God kom, is vir my 'n verskrikking; teen sy majesteit is ek nie opgewasse nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, ek was bang dat God my sal straf, ek sou nie voor Hom, die Koning, kon staan nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sou nooit so iets gedoen het nie, want ek is bitter bang vir God se straf. Teen God se grootheid het ek geen kans nie.