Job 31:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat my arm dan van my skouerblad af val, en my arm word van die been afgebreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | mag my arm dan uit sy potjie gedraai word! Mag my arm van my skouer afgeruk word! |
| Afrikaans 1933/1953 | laat dan my skouer uit sy gewrig val en my arm van sy pyp afgebreek word. |
| Afrikaans 1983 | As ek aan iets hiervan skuldig is, mag my bo-arm afgeskeur word van my skouer af, mag my arm afgebreek word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | kan my bo-arm maar uit die skouer val, my voorarm maar uit die elmboog gebreek word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As ek dit gedoen het, dan moet iemand my arms breek en uit my skouers ruk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | mag my skouers losskeur en my arms dan afval. |