Job 31:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ek my hand opgehef het teen die wees, toe ek my hulp in die poort sien: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As ek gewelddadig was teenoor ’n weeskind omdat ek gedink het ek sou daarmee wegkom — |
| Afrikaans 1933/1953 | as ek my hand teen 'n wees beweeg het, omdat ek in die poort vir my hulp gesien het -- |
| Afrikaans 1983 | Het ek my hand teen 'n weeskind opgelig omdat ek kon reken op die partydigheid van die regters? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | as ek my hand teen 'n vaderlose kind gelig het, omdat ek in die stadspoort gemerk het dat ek ondersteuning geniet, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het nie my vuis vir 'n weeskind gewys nie, ook nie wanneer ek gesien het dat die ander mense in die poort sal sê dat dit reg is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As ek ooit ’n weeskind uitgebuit het om my te help om ’n hofsaak te wen, |