Job 31:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want watter deel van God is daar van bo? en watter erfdeel van die Almagtige uit die hoogte? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat het God daarbo vir ons gekies? Wat is ons erfdeel van die Almagtige? |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat tog is die lot wat God daarbo beskik, en die erfdeel van die Almagtige uit die hoogtes -- |
| Afrikaans 1983 | Wat kom 'n mens toe van God in die hemel, wat gee die Almagtige daar van bo af? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Watter erfdeel is daar van God daar bo, watter erfenis van die Almagtige in die hoogtes? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar wat het God aan my gedoen? Sal die Almagtige in die hoë hemel iets vir my doen? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat het God besluit moet ons kry? Wat is ons erfdeel van Hom? |