Job 31:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As ek gesien het dat iemand vergaan weens gebrek aan klere, of enige arme sonder bedekking;
Afrikaans (NLV) 2011 Waar ek ook al mense dakloos en ’n arm man sonder klere gesien het,
Afrikaans 1933/1953 as ek iemand sien omkom het sonder klere en dat daar geen bedekking vir die behoeftige was nie;
Afrikaans 1983 Het ek 'n arme sonder klere sien rondswerwe en hom nie iets gegee om aan te trek nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) as ek 'n sukkelaar sou sien sonder 'n bokleed, of 'n behoeftige sonder enige bedekking,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer ek gesien het dat 'n arm mens nie klere het nie en dat hy koud moet slaap,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As ek iemand gesien het wat nie ’n plek gehad het om teen die wind en weer te skuil nie of nie klere gehad het nie, het ek gehelp.