Job 31:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Want van my jeug af is hy by my opgevoed soos by 'n vader, en ek het haar gelei van my moeder se skoot af;)
Afrikaans (NLV) 2011 Nee! Van jongs af sorg ek vir weeskinders soos ’n pa. My hele lewe lank gee ek om vir weduwees.
Afrikaans 1933/1953 ***
Afrikaans 1983 Inteendeel, van my jeug af was ek vir die weeskind 'n pa, van my kindsdae af het ek vir die weduwee gesorg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) – van my jeug af het hulle immers by my grootgeword soos by 'n vader, en van die moederskoot af het ek weduwees gelei –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, ek was altyd soos 'n pa vir weeskinders en ek het weduwees altyd gehelp.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nee, glad nie! Vandat ek nog sommer baie jonk was, het weeskinders en weduwees my na aan die hart gelê. Ek het nog altyd vir hulle gesorg.