Job 31:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Of ek het my stukkie alleen geëet, en die wees het nie daarvan geëet nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Was ek suinig met my kos en het ek geweier om dit te deel met honger weeskinders?
Afrikaans 1933/1953 en my stukkie brood alleen geëet het sonder om die wees daarvan te laat saameet;
Afrikaans 1983 Het ek my stukkie kos alleen geëet en die weeskind nie ook daarvan laat eet nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) my stukkie brood alleen geëet het, en as vaderlose kinders nie daarvan geëet het nie
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het nie my kos alleen geëet nie, ek het vir weeskinders ook van my kos gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sê my ’n bietjie, was ek ooit suinig met kos vir die honger weeskinders? Wou ek dit miskien nie met hulle deel nie?