Job 31:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As Ek die armes van hulle begeerte weerhou het, of die oë van die weduwee laat beswyk het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Het ek geweier om die armes te help? Of die hoop vernietig van die weduwees wat na my gekyk het vir hulp? |
| Afrikaans 1933/1953 | As ek die armes 'n versoek geweier het en die oë van die weduwee laat versmag het |
| Afrikaans 1983 | Het ek armes geweier wat hulle gevra het en weduwees van honger laat vergaan? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As ek armes dit wat hulle begeer, ontsê het, die oë van 'n weduwee laat verdof het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer arm mense iets wou hê, dan het ek nie nee gesê nie, en ek het nie 'n weduwee honger laat bly nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Was ek ooit onwillig om arm mense te help? Het ek ooit weduwees teleurgestel wat wou hê dat ek hulle moes help? |