Job 31:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Het Hy wat my in die moederskoot gemaak het, hom nie gemaak nie? en het een ons nie in die moederskoot gevorm nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Want Hy het my en my werkers gemaak. Hy is ons almal se Skepper.
Afrikaans 1933/1953 Het Hy wat my in die moederskoot gemaak het, hom nie gemaak nie? En het Een ons nie in die geboorte toeberei nie?
Afrikaans 1983 Het Hy wat my in die moederskoot gemaak het, hulle nie ook gemaak nie? Het Hy ons nie almal gevorm nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Het Hy, wat my in die moederskoot gemaak het, hulle nie ook gemaak nie? Het Een ons nie in die baarmoeder voorberei nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het my gemaak en Hy het ook my slawe gemaak. Dieselfde God het ons gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God het mos vir my en my werkers gemaak. Een en dieselfde God het ons almal gemaak.