Job 31:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As ek die saak van my dienskneg of van my diensmaagd verag het toe hulle met my getwis het;
Afrikaans (NLV) 2011 “As ek onregverdig was teenoor my manlike en vroulike werkers, of geweier het om na hulle te luister,
Afrikaans 1933/1953 As ek gering geag het die reg van my slaaf of van my slavin toe hulle 'n geskil met my gehad het --
Afrikaans 1983 As ek nie reg gedoen het aan my slawe en slavinne toe hulle 'n grief teen my gehad het nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As ek die regte van my slaaf en slavin misken het in hulle geskil met my,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het altyd reg gedoen aan 'n slaaf of slavin wanneer een van hulle my beskuldig het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek het nog altyd my werkers reg behandel. As hulle met ’n klagte of ’n probleem na my toe gekom het, het ek geluister.