Job 31:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want dit is 'n vuur wat tot vernietiging verteer en al my opbrings sal uitroei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is ’n vernietigende vuur. Dit sou alles verwoes het wat ek besit. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ja, dit is 'n vuur wat tot by die plek van vertering toe vreet en al my opbrings sou ontwortel. |
| Afrikaans 1983 | Dit sou 'n vuur gewees het wat alles vernietig en al my besittings verteer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ja, dit is 'n vuur wat tot in die onderwêreld verteer; dit sou my hele oes ontwortel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit sal vir my wees soos 'n vuur wat brand tot in die onderwêreld, 'n vuur wat alles verbrand wat ek het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is ’n vuur wat ’n mens verteer en jy eindig in die dood. Dit sal alles verwoes wat ek besit. |