Job 31:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want dit is 'n gruwelike misdaad; ja, dit is 'n ongeregtigheid om deur die regters gestraf te word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want wellus is ’n skandelike sonde, ’n misdaad wat gestraf moet word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want dit is 'n skandelike daad, en dit is 'n strafbare misdaad. |
| Afrikaans 1983 | As ek so iets gedoen het, sou dit 'n skande gewees het, 'n misdaad vir regters om te straf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want dit is 'n skanddaad, dit is strafbare sondeskuld; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want dan het ek iets gedoen wat baie verkeerd is, en dan moet die Regter my straf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As ek aan hierdie dinge skuldig is, is dit ’n skande. Dan moet ek gestraf word. |