Job 31:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het 'n verbond met my oë gesluit; waarom sou ek dan aan 'n diensmeisie dink?
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek het myself belowe dat ek nooit na ’n jong meisie sal kyk om haar te begeer nie.
Afrikaans 1933/1953 Ek het 'n verbond gesluit met my oë: hoe sou ek dan ag gegee het op 'n jonkvrou?
Afrikaans 1983 “Ek het my plegtig verbind om nie na 'n meisie te kyk en haar te begeer nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Ek het 'n verbond met my oë gesluit – hoe sou ek dan aandag gee aan 'n jongmeisie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Job het gesê: “Ek het vir myself gesê ek mag nooit na 'n jongmeisie kyk en haar begeer nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Job het gesê: “Ek het ’n vaste besluit geneem om nooit na ’n meisie te kyk en haar te begeer nie.