Job 30:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En nou is ek hulle lied, ja, ek is hulle spreekwoord.
Afrikaans (NLV) 2011 “Dit is nou hulle wat my spot met hulle walglike liedjies! Hulle tart my!
Afrikaans 1933/1953 En nou het ek hulle spotlied geword en die onderwerp van hulle gepraat.
Afrikaans 1983 “En nou sing hulle liedjies oor my en word ek deur hulle bespot.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ En nou het ek hulle spotlied geword; ek het vir hulle 'n spreuk geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “En nou spot hulle my en hulle maak grappe oor my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hulle seuns sing nou liedjies oor my om met my te spot. Hulle maak ’n gek van my.