Job 30:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle was kinders van dwase, ja, kinders van ongeldige mense; hulle was gemeneer as die aarde.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle is naamlose dwase, uitgeworpenes van die samelewing.
Afrikaans 1933/1953 dwase, ja, eerlose mense wat met 'n sweep uit die land geslaan word.
Afrikaans 1983 hulle is mense sonder verstand, sonder eer, uitgedryf uit die land.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As dwase, ja, naamlose mense, word hulle uit die land verjaag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het min verstand, niemand respekteer hulle nie, mense slaan hulle en jaag hulle weg.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle was dom mense wat nêrens ’n goeie naam gehad het nie. Die mense in die samelewing het hulle uitgestoot.