Job 30:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Tussen die bosse het hulle gebars; onder die brandnetels is hulle bymekaargemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle klink soos diere waar hulle tussen die wilde struike lewe en saam skuiling soek tussen die bossies. |
| Afrikaans 1933/1953 | Tussen die bossies skreeu hulle, onder brandnekels kruip hulle bymekaar -- |
| Afrikaans 1983 | hulle balk soos wildedonkies tussen die struike, hulle soek skuiling in die bossies; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Tussen die struikgewas bulk hulle, onder brandnetels bondel hulle saam. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Mens hoor dat hulle skree van honger, soos wildedonkies tussen die bossies, hulle sit styf teen mekaar onder die doringbosse. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar waar hulle in die bosse was, het hulle geluide soos diere gemaak. Hulle het saam onder die bosse geskuil. |