Job 30:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Om te woon in die kranse van die valleie, in grotte van die aarde en in die rotse. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom leef hulle nou in skrikwekkende klowe, in rotsskeure en grotte. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die afgryslike klowe moet hulle woon, in gate in die grond en in rotse. |
| Afrikaans 1983 | hulle woon in die beddings van spruite, in gate in die grond en tussen die rotse; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die walle van spruite moet hulle woon, in gate in die grond en rotse. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle moet woon in die walle van riviere, in gate in die grond, tussen rotse. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nou bly hulle maar in die droë beddings van die stroompies en kruip weg in grotte en rotsskeure. |