Job 30:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle is onder die mense verdryf (hulle het agter hulle aan geroep soos agter 'n dief aan;)
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle is weggejaag uit die samelewing. Mense skree op hulle soos op diewe.
Afrikaans 1933/1953 Uit die samelewing word hulle weggejaag; die mense skreeu oor hulle soos oor 'n dief.
Afrikaans 1983 hulle is uitgestoot uit die gemeenskap, daar word op hulle geskel soos op diewe;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit die gemeenskap is hulle verdryf, op hulle word geskree asof hulle diewe is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense jaag hulle weg en skree vir hulle soos hulle vir 'n dief skree.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense het hulle oral weggejaag en vir hulle geskree asof hulle diewe is.