Job 30:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat malva by die bosse opgesny het en jenewerwortels vir hulle vleis. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle maak blare bymekaar by die bosse en eet die wortels van besembosse. |
| Afrikaans 1933/1953 | hulle wat die soutkruid afpluk by die bossies, en die besemboswortel is hulle brood. |
| Afrikaans 1983 | hulle pluk aan brakbossies en struike, die wortels van die besembos is vir hulle kos; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | hulle wat die souterige blare van struike pluk; die wortels van witbesembosse is hulle brood. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle pluk soutbos en die blare van bossies, hulle grawe die wortels van besembos uit om vuur te maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het growwe blare geëet en besemboswortels gebrand vir hitte. |