Job 30:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook het my siter verander in rou, en my orgaan in die stem van die wat ween. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My harp speel ’n treurlied. My fluit begelei mense wat huil.” |
| Afrikaans 1933/1953 | So het dan my siter 'n rouklag geword en my fluit 'n stem van die wat ween. |
| Afrikaans 1983 | Al wat vir my oorbly, is 'n treurlied op die lier, 'n lied van trane op die fluit.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My lier het 'n rouklag geword, my fluit die stem van huilendes. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As ek op my lier speel, dan doen ek dit om 'n klaaglied te sing, as ek die fluit blaas, dan huil ek saam met die fluit.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My harp speel hartseer musiek en my fluit speel ’n tranerige lied.” |