Job 30:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek is 'n broer vir drake en 'n metgesel vir uile. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die jakkalse is my broers en ek lewe saam met volstruise. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het 'n broer geword vir die jakkalse en 'n vriend vir die volstruise. |
| Afrikaans 1983 | Al broers wat ek het, is die jakkalse; al vriende wat ek het, volstruise. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Broer van jakkalse het ek geword, 'n vriend van steenuile. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek huil saam met die jakkalse, ek is so alleen soos die volstruise. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar my geroep is nie veel meer werd as die gehuil van ’n jakkals of ’n volstruis nie. |