Job 30:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My ingewande het gekook en nie gerus nie; dae van benoudheid het my verhinder. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek is ontsteld en rusteloos. My lewe bestaan uit swaarkry. |
| Afrikaans 1933/1953 | My ingewande kook sonder ophou; dae van ellende het my teëgekom. |
| Afrikaans 1983 | Dit kook in my, ek kom nie tot rus nie, dae vol swaarkry bly my inwag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My binneste is in beroering, dit kom nie tot rus nie; dae van terneergedruktheid sak op my toe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Alles in my kook, dit word nie stil nie, dit gaan elke dag slegter. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is baie ontsteld. Ek voel heeltyd onrustig. Elke dag is ’n dag van swaarkry. |