Job 30:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hy sal sy hand nie na die graf uitsteek nie, al roep hulle in sy ondergang. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Sekerlik sal niemand die hand lê op ’n stukkende mens wat in sy ellende om hulp roep nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar sal iemand by die ineenstorting nie nog die hand uitsteek of by sy ondergang om die rede om hulp roep nie? |
| Afrikaans 1983 | Sal ek hier van my puinhoop af dan nie my hand uitsteek om hulp nie? Sal ek in my ondergang nie om hulp roep nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mens lig tog nie 'n hand teen 'n puinhoop as hy in sy rampspoed om hulp roep nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar ek het mense altyd gehelp wanneer hulle swaarkry en skree en vra dat iemand hulle moet help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “’n Mens sal mos nie die rug draai vir iemand wat in die nood is en om hulp roep nie. |