Job 30:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want ek weet dat U my tot die dood sal bring en na die huis wat bestem is vir almal wat lewe.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek weet U stuur my na die dood, die bestemming van alles wat leef.
Afrikaans 1933/1953 Want ek weet: U wil my na die dood toe bring en na die huis waar al wat lewe, saamkom.
Afrikaans 1983 Ek weet dat U my bestem vir die dood, die plek waar alle mense saamkom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, ek weet, na die dood laat U my omdraai, die ontmoetingsplek vir almal wat leef.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, ek weet dat U my na die dood wil bring, na die plek waarnatoe almal moet gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek weet U wil hê ek moet doodgaan. Dit is tog waarheen alle mense op pad is.