Job 30:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U hef my op teen die wind; U laat my daarop ry en my besittings ontbind.
Afrikaans (NLV) 2011 U tel my op en laat die wind my wegwaai. U gooi my rond in die storm.
Afrikaans 1933/1953 U hef my op die wind, laat my daarop ry; en U laat my vergaan in stormgedruis.
Afrikaans 1983 U tel my op en laat die wind my wegwaai, U ruk my heen en weer in u stormwind.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U tel my op die wind en laat my wegdryf; die stormwind waai my uitmekaar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U tel my op en U gooi my vir die wind, U gee my vir die stormwind om my heen en weer te ruk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U laat die wind my optel en die storm my ruk en pluk.