Job 30:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U het my wreed geword; met u sterke hand staan u teen my teë. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U was genadeloos teenoor my. U vervolg my met u groot krag. |
| Afrikaans 1933/1953 | U is jeens my verander in 'n onbarmhartige; deur die sterkte van u hand behandel U my as vyand. |
| Afrikaans 1983 | U draai U teen my met u geweld, U val my aan met mag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U het wreed geword teenoor my; met u magtige hand behandel U my soos 'n vyand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U het wreed geword teen my, U jaag my met u sterk hand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U is eintlik baie wreed met my. U val my met mening aan. |