Job 30:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ja, waartoe sou die sterkte van hulle hande my baat, in wie die ouderdom omgekom het? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle was in elk geval vir my niks werd nie — ’n klomp nuttelose skurke! |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat sou die krag van hulle hande my ook baat? Die frisse lewenskrag het by hulle verlore gegaan. |
| Afrikaans 1983 | Buitendien, wat sou hulle vir my kon beteken? Hulle is tot niks in staat nie: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Boonop, wat sou die krag van hulle hande my baat, as hulle lewenskrag daarmee heen is? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want hulle kon niks doen vir my nie, hulle was te swak om vir my te werk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle is nie vir my veel werd nie, want hulle het nie krag oor nie. |