Job 30:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het my in die modder gewerp, en ek het geword soos stof en as. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy gooi my in die modder. Ek het soos stof en as geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het my in die modder gewerp, en ek het soos stof en as geword. |
| Afrikaans 1983 | Hy gooi my in die modder asof ek stof en as is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het my in die modder gegooi; ek het soos stof en as geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en Hy gooi my in die modder, ek het geword soos stof en as. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het my in die modder gegooi. Ek was van kop tot tone vol modder en as.” |