Job 30:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My gebeente word in die nag in my deurboor, en my senings rus nie.
Afrikaans (NLV) 2011 In die nag hou die pyn my wakker soos dit vreet aan my bene.
Afrikaans 1933/1953 Die nag deurboor my gebeente, en dit val van my af; en my knaende pyne rus nooit nie.
Afrikaans 1983 Elke nag skiet pyne deur my liggaam, knaagpyne wat nie end kry nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die nag grawe my gebeente uit my uit, my knaende pyne kom nie tot rus nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Elke nag is alles in my seer, die pyn hou nooit op nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In die nag het ek baie pyn in my bene. Dit voel of iets aanhoudend aan my bene kou en net nie ophou nie.