Job 30:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En nou is my siel oor my uitgestort; die dae van benoudheid het my aangegryp. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dit voel of die lewe uit my loop. Hartseer oorweldig my elke dag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom stort my siel hom nou uit in my; dae van ellende hou my vas. |
| Afrikaans 1983 | “Nou is daar geen hoop meer vir my nie, ondergang staar my elke dag in die gesig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom stort my siel hom uit in my; dae van terneergedruktheid pak my beet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “En nou is my lewe amper verby, ek kry elke dag baie swaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Nou is my hart stukkend. Ek huil baie. Ek voel elke dag hoe ek in ’n diep ellende wegsak. |