Job 30:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het oor my gekom soos 'n wyde inbraak van waters; in die woestyn het hulle oor my gerol. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle storm uit alle rigtings op my af, waar ek geval het, storm hulle oor my. |
| Afrikaans 1933/1953 | Soos deur 'n wye bres kom hulle; te midde van die puinhope kom hulle aanrol. |
| Afrikaans 1983 | Soos deur 'n wye bres kom hulle aan, kom hulle tussen die puinhope deur aangestorm, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Asof deur 'n breë bres kom hulle aan; onder 'n donderstorm kom hulle aangerol. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle hardloop na my toe soos soldate wat deur die stukkende muur van 'n stad hardloop, hulle kom vinnig na my toe deur die hope klippe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle breek deur mure en storm deur die rommel op my af. |