Job 30:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het 'n afsku van my, hulle vlug ver van my af en spaar om nie in my aangesig te spoeg nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle kyk op my neer. Hulle kom nie naby my nie, behalwe om in my gesig te spoeg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het 'n afsku van my, staan op 'n afstand van my af en ontsien nie om my in die gesig te spuug nie. |
| Afrikaans 1983 | Hulle verafsku my en wil niks met my te doen hê nie, dit is vir hulle niks om my in die gesig te spoeg nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle vind my afstootlik; hulle bly ver van my af, maar aarsel nie om my in my gesig te spoeg nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle wil nie naby my kom nie, hulle bly ver weg, en as hulle by my kom, dan spoeg hulle in my gesig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle dink minder as niks van my nie. Hulle kom nie eens naby my nie, behalwe as hulle op my kom spoeg. |