Job 3:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat die sterre van die skemer daarvan donker wees; laat dit lig soek, maar het geen; laat dit ook nie die aanbreek van die dag sien nie:
Afrikaans (NLV) 2011 Die sterre van daardie oggend moes verduister gewees het. Die dag moes tevergeefs gewag het op lig en nie die dag sien breek het nie.
Afrikaans 1933/1953 Mag die sterre van sy môre skemering verduister word; mag hy wag op lig, maar tevergeefs, en die ooglede van die dageraad nie sien nie.
Afrikaans 1983 Die môrester moes verduister gewees het, hy moes tevergeefs gewag het op die lig en nooit die dag sien breek het nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mag die sterre van dié dag se oggendskemering verduister, mag dit wag op lig, en daar is niks nie; mag dit die wimpers van die dagbreek nie sien nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die sterre wat vroeg die oggend begin skyn het, moes donker gebly het. Dit moes nie lig geword het toe die nag gewag het vir die lig van die vroeë oggend nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mag die môrester glad nie skyn nie. Mag daar niks kom van die hoop dat die dagbreek na die nag sal kom nie.