Job 3:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek was nie veilig nie, en ek het nie gerus en nie stil nie; tog het moeilikheid gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek ken geen rus en vrede nie. Daar is vir my geen blaaskans meer nie, net moeilikheid.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het geen kalmte en geen stilte en geen rus nie, of daar kom die onrus! |
| Afrikaans 1983 | Ek het geen rus en geen vrede nie, geen verposing nie, net angs.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek kan nie rus vind nie, nie tot rus kom nie; ek kry geen verposing nie. Die onrus daag telkens op.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek kan nie stil en rustig wees nie, ek kan nie rus nie, ek hou aan om bekommerd te wees.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het nie kalmte en vrede nie. In plaas daarvan dat ek rustig voel, loop alles net verkeerd.” |