Job 3:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die ding waarvoor ek baie gevrees het, het oor my gekom, en waarvoor ek bang was, het na my gekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit waarvoor ek gevrees het, het oor my gekom. Dit waarvoor ek bang was, het nou met my gebeur.
Afrikaans 1933/1953 As ek iets vreesliks vrees, kom dit oor my; en die ding waarvoor ek bang is, kom na my toe.
Afrikaans 1983 Wat ek gevrees het, het oor my gekom; waarvoor ek bang was, het my getref.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As ek vrees vir 'n verskrikking, dan kom dit my oor; dit waarvoor ek bang is, oorval my.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want ek was bang vir baie dinge, en dit alles het gebeur met my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die dinge wat ek nog altyd voor bang was, het nou met my gebeur.