Job 3:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want my gesug kom voor ek eet, en my gebrul word uitgestort soos die waters. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Versugting is my voedsel, my kreune word uitgegiet soos water. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want soos my brood kom my gesug, en my gebrul word uitgestort soos water. |
| Afrikaans 1983 | “Ek kan nie eet van die pyn nie, ek kan nie ophou kreun nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, nog voor my brood, daag my gesug op; my geskreeu stroom soos water. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek kan nie eet nie, ek hou aan om te sug en te kla, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sug so baie, dit is soos my kos wat ek eet. Ek leef daarvan. My gekla is soos water wat net aanhou loop. |